Allegaartjie 3 – Program 37

Julius Kleynhans, hoof van AfriForum se omgewingsake-afdeling praat oor klimaatsverandering en hoe dit die vasteland gaan beïnvloed.

Julius Kleynhans, hoof van AfriForum se omgewingsake-afdeling, praat oor klimaatsverandering en hoe dit die vasteland gaan beïnvloed.

Dinsdag 25 Maart 2014

In hierdie aflewering van Allegaartjie vertel ons jou meer van ʼn besonderse Afrikaanse speltoetser vir jou rekenaar en vind meer uit oor ʼn klimaatsverandering konferensie wat onlangs in Johannesburg aangebied is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae