Allegaartjie 3 – Program 4

Steve Hofmeyr het in 2012 'n draai op die besonderse Oppiwa-fees  in Jacobsbaai gemaak. Foto: oppiwa.co.za

Steve Hofmeyr het in 2012 ‘n draai op die besonderse Oppiwa-fees in Jacobsbaai gemaak. Foto: oppiwa.co.za

Donderdag 6 Februarie 2014

In vandag se Allegaartjie gesels ons oor nog ʼn teaterproduksie, Melusine van Arcadia, wat by vanjaar se Woordfees te sien sal wees, ons vertel jou alles van die besonderse Oppiwa-fees in Jacobsbaai en gesels met die sanger en liedjieskrywer, Albert de Wet.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae