Allegaartjie 3 – Program 40

Loop jy met 'n oulik storie rond vir 9- tot 12-jariges? Luister na Allegaartjie waar ons praat oor 'n nuwe Afrikaanse skryfkomeptisie, Kliekclick. Foto: Argief.

Loop jy met ‘n oulik storie rond vir 9- tot 12-jariges? Luister na Allegaartjie waar ons praat oor ‘n nuwe Afrikaanse skryfkomeptisie, Kliekclick, en skryf jou storie in. Foto: Argief.

Vrydag 28 Maart 2014

In hierdie Allegaartjie praat ons met Anna Emm produksies oor Afrikaanse oudio-boeke vir kinders, ons gesels oor ʼn nuwe Afrikaanse skryfkompetisie en praat met een van verlede jaar se wenners in die Akademia Sakeplan-kompetisie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae