Allegaartjie 3 – Program 41

Albert Frost is een van Suid-Afrika se beste kitaarspelers. Hy is by vanjaar se KKNK te sien in die musiekproduksie, SA Blues Breakers.

Albert Frost is een van Suid-Afrika se beste kitaarspelers. Hy is by vanjaar se KKNK te sien in die musiekproduksie, SA Blues Breakers.

Maandag 31 Maart 2014

In hierdie Maandag se Allegaartjie gesels ons oor kinders in die Wêreld van Welsynsorganisasies, ons praat steeds oor ambagte in Bobaasberoepe en vind meer uit oor ‘n blues-musiek teaterproduksie wat hierdie week by die KKNK afskop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae