Allegaartjie 3 – Program 42

Chris Kleingeld van die DPO kuier vandag in die Allegaartjie-ateljee.

Chris Kleingeld van die DPO kuier vandag in die Allegaartjie-ateljee. Hy verduidelik waarom jy droëbone deel van jou dieet moet maak.

Dinsdag 1 April 2014

In hierdie Allegaartjie praat ons met Chris Kleingeld van die Droëbone Produsente Organisasie wat gesels oor die gesondheidswaarde van dié soort boontjies en ons kuier by Andries Els, die wenner van verlede jaar se Akademia Sakeplan-kompetisie in die afdeling vir nuwe besighede.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae