Allegaartjie 3 – Program 43

Internasionale Straatkindersdag word op 12 April gevier. Zuanné-Marie Joubert het ʼn boek saamgestel wat die fokus plaas op hierdie kinders se behoeftes. Foto: fightslaverynow.org

Internasionale Straatkindersdag word op 12 April gevier. Zuanné-Marie Joubert het ʼn boek saamgestel wat die fokus plaas op hierdie kinders se behoeftes. Foto: fightslaverynow.org

Woensdag 2 April 2014

In hierdie Woensdag se Allegaartjie gesels ons boeke: Ons praat met Nina Timm oor haar eerste resepteboek wat tans vrygestel is en gesels oor ʼn boek wat die fokus plaas op straatkinders.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae