Allegaartjie 3 – Program 45

Op die stel van die Afrikaanse rolprent, Mooirivier, wat na verwagting vroeg in volgende jaar vrygestel sal word. Burger Meyer het met Tim Theron gesels om uit te vind wat gehore kan verwag. Foto: Kaapland Films Facebookblad.

Vrydag 4 April 2014

In hierdie Vrydag se Allegaartjie vind ons uit van ʼn besonderse musiekteaterproduksie wat ʼn kombersprojek ondersteun, ons gesels met Martina Laurie wat ʼn gesogte toekenning in die besigheidswêreld ontvang het en praat met Tim Theron oor ʼn splinternuwe Afrikaanse rolprent, wat in 2015 bekendgestel sal word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae