Allegaartjie 3 – Program 46

Droomkind het hierdie naweek geopen in die Pretoriase Staatsteater. Foto: Argief.

Droomkind het hierdie naweek geopen in die Pretoriase Staatsteater. Foto: Argief.

Maandag 7 April 2014

 In vandag se Allegaartjie maak ons ʼn draai by ʼn tehuis vir gestremdes in die Wes-Kaap, ons gesels vir oulaas oor ambagte in Bobaasberoepe en kuier by nog twee van die akteur van die nuwe Afrikaanse teaterproduksie, Droomkind – Die Storie van Josef.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae