Allegaartjie 3 – Program 47

Ek Joke Net 2 word Vrydag 1 Mei vrygestel en Hannes Brummer vertel wat jy van hierdie rolprent kan verwag.

Ek Joke Net 2 word Vrydag 1 Mei vrygestel en Hannes Brummer vertel wat jy van hierdie rolprent kan verwag.

Dinsdag 8 April 2014

In hierdie Allegaartjie praat ons met die Mev. Suid-Afrika semifinalis, Drieka van Staden, ons praat ook met Christo Louw oor die Hart van Jakaranda Musiekfees en vertel jou meer van die rolprent, Ek Joke Net 2.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae