Allegaartjie 3 – Program 48

Die 11-jarige, Josh Thirion, praat oor sy tweede resepteboek, Bak met Josh. Foto: randomstruik.co.za

Die 11-jarige, Josh Thirion, praat oor sy tweede resepteboek, Bak met Josh. Foto: randomstruik.co.za

Woensdag 9 April 2014

In vandag se Allegaartjie praat ons met die jong sjef, Josh Thirion, wat onlangs sy tweede resepteboek bekendgestel het en Susan van Niekerk praat oor die behoeftes van Huis Shammah en Kairos in Cullinan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae