Allegaartjie 3 – Program 49

Gerrie Pretorius praat oor die tweede seisoen van Leef Jou Reis.

Gerrie Pretorius praat oor die tweede seisoen van Leef Jou Reis.

Donderdag 10 April 2014

In hierdie Donderdag se Allegaartjie praat ons met Jan Groenewald oor die multimedia-teaterproduksie, Daar Was ʼn Tyd, en ons kuier saam met Gerrie Pretorius wat ons meer vertel van die tweede seisoen van die gewilde reisprogram, Leef Jou Reis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae