Allegaartjie 3 – Program 5

Anel Alexander, wat die rol van Truia vertolk in die rolprent Faan se Trein, het in die Allegaartjie-ateljee kom kuier. Foto: Faan se Trein Film Facebook-blad.

Anel Alexander, wat die rol van Truia vertolk in die rolprent Faan se Trein, het in die Allegaartjie-ateljee kom kuier. Foto: Faan se Trein Film Facebook-blad.

Vrydag 7 Februarie 2014

In hierdie aflewering van Allegaartjie kuier ons saam die skrywer, Riana Scheepers, wat onlangs haar eerste kookboek met die titel, Vallei van Melk en Heuning, uitgegee het, Burger Meyer gesels ook met Anel Alexander, wat vertel hoekom jy nie die rolprent, Faan se Trein, durf misloop nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae