Allegaartjie 3 – Program 50

Carly Bailey praat oor die kwessies wat sy probeer aanraak met haar musiek. Foto: Carly Baily Facebookblad.

Carly Bailey praat oor die kwessies wat sy probeer aanraak met haar musiek. Foto: Carly Baily Facebookblad.

Vrydag 11 April 2014

In hierdie Vrydag-aflewering van Allegaartjie vind ons uit waar die groot katte van die Pretoria Nasionale Dieretuin gaan kuier, ons praat oor kampioenhoenders en kuier saam met die jong opkomende musiekster, Carly Bailey.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae