Allegaartjie 3 – Program 51

Charlize Berg is benoem vir twee gesogte musiektoekennings. Foto: Charlize Berg Facebookblad.

Charlize Berg is benoem vir twee gesogte musiektoekennings. Foto: Charlize Berg Facebookblad.

Maandag 14 April 2014

In hierdie Allegaartjie plaas ons weereens die fokus op die wêreld van welsynsorganisasies, ons hoor van beroepsmoontlikhede in die IT-bedryf en kuier saam met Charlize Berg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae