Allegaartjie 3 – Program 52

Burger Meyer gesels in hierdie Allegaartjie met Suzaan Keyter om uit te vind wat gebeur in die nuwe seisoen van Kokkedoor. Foto: princealbert.org.za

Burger Meyer gesels in hierdie Allegaartjie met Suzaan Keyter om uit te vind wat gebeur in die nuwe seisoen van Kokkedoor. Foto: princealbert.org.za

Dinsdag 15 April 2014

In vandag se Allegaartjie plaas ons die fokus op outisme, Suzaan Keyter vertel vir Burger wat ons kan verwag van die tweede seisoen van Kokkedoor en ons praat oor tuisonderrig elke Dinsdag vir die volgende vier weke.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae