Allegaartjie 3 – Program 53

In vandag se program doen Burger Meyer verslag oor vanjaar se Ghoema Musiektoekennings. Foto: Esté Meyer Jansen.

In vandag se program doen Burger Meyer verslag oor vanjaar se Ghoema Musiektoekennings. Foto: Esté Meyer Jansen.

In hierdie Allegaartjie plaas ons weereens die kollig op outisme, ons hoor meer van ʼn werkskeppingsprojek wat gekeur is vir Helpende Hand se Projek van die Jaar kompetisie en doen verslag oor vanjaar se Ghoema Musiektoekennings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae