Allegaartjie 3 – Program 54

Adam Barnard stel hierdie maand sy debuutalbum as solo-kunstenaar vry. Hy het hieroor kom gesels en ons speel eerste en eksklusief dit titelsnit van sy nuwe album, Ruk My tot Stilstand. Foto: Adam Barnard Facebookblad.

Adam Barnard stel hierdie maand sy debuutalbum as solo-kunstenaar vry. Hy het hieroor kom gesels en ons speel eerste en eksklusief die titelsnit van sy nuwe album, Ruk My tot Stilstand. Foto: Adam Barnard Facebookblad.

Donderdag 17 April 2014

In vandag se Allegaartjie praat ons oor die Getec-fondsinsamelingsprojek, vind meer uit cholesterol en praat met Adam Barnard oor sy debuutalbum as solo-kunstenaar.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.