Allegaartjie 3 – Program 55

Die skrywer en joernalis, Jacques Steenkamp, praat oor die boek wat hy geskryf het oor die Griekwastad-moorde.

Die skrywer en joernalis, Jacques Steenkamp, bespreek sy boek wat handel oor die Griekwastad-moorde.

18 April 2014

In hierdie Vrydag se Allegaartjie vind ons meer uit oor die organisasie, PEN, wat hoop vir die kinders in Pretoriase middestad bring en ons maak ʼn draai by die boekrak en gesels met die skrywer en joernalis, Jacques Steenkamp, wat sy eerste boek vrystel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae