Allegaartjie 3 – Program 56

Clanwilliam vier sy 200e verjaardag tydens die Cederberg Rooibos Kunstefees. Foto: Cederberg Kunstefees Facebookblad.

Clanwilliam vier sy 200e verjaardag tydens die Cederberg Rooibos Kunstefees. Foto: Cederberg Kunstefees Facebookblad.

21 April 2014

In hierdie Familiedag se Allegaartjie praat Annelise de Jager met Hilda Lunderstedt, een van die ambassadeurs vir Tekkie Tax, Lindie Strydom gee raad oor radio- en televisiewerk in Bobaasberoepe en ons vertel jou meer van die Cederberg Rooibos Kunstefees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.