Allegaartjie 3 – Program 57

Kevin Leo kom sing én kook in jou kombuis. Foto: kevinleo.co.za

Kevin Leo kom sing én kook in jou kombuis. Foto: kevinleo.co.za

22 April 2014

In vandag se Allegaartjie praat ons verder oor tuisonderrig en kyk hoe jy ʼn kurrikulum moet kies. Kevin Leo bring sy musiek tot binne in jou kombuis – Burger Meyer het meer hieroor gaan uitvind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae