Allegaartjie 3 – Program 58

Hanna Grobler, ook bekend as Juffrou Hanna, praat oor haar en Buster die Brak se nuwe CD en DVD. Foto: Afrikaans is Groot Facebookblad.

Hanna Grobler, ook bekend as Juffrou Hanna, praat oor haar en Buster die Brak se nuwe CD en DVD. Foto: Afrikaans is Groot Facebookblad.

23 April 2014

In hierdie Woensdag se Allegaartjie vertel ons jou meer van die iStart 2 projek, Alan Bailey van AfriForum deel ʼn interessante feit of twee oor die konsentrasiekamp-begraafplaas in Heilbron en Hanna Grobler gesels oor Buster die Brak se nuwe CD en DVD, wat binnekort vrygestel word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae