Allegaartjie 3 – Program 59

Elizabeth Fourie kuier in die ateljee en gesels oor haar nuutste geestelike kinderalbum, My Beste Jesusliedjies 2.

Elizabeth Fourie kuier in die ateljee en gesels oor haar nuutste geestelike kinderalbum, My Beste Jesusliedjies 2.

24 April 2014

In vandag se Allegaartjie gesels ons oor die webwerf, Wêreldwyd, en Johan Wilken praat verder oor sy stryd met cholesterol en Elizabeth Fourie kuier in die ateljee om meer te vertel oor haar nuutste geestelike kinderalbum.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae