Allegaartjie 3 – Program 6

Ons stel 'n paar kort vrae oor Quentin Prinsloo om uit te vind wat is sy Afrikaanse gunstelinge.

Ons stel ‘n paar kort vrae aan Quentin Prinsloo om uit te vind wat sy Afrikaanse gunstelinge is.

Maandag 10 Februarie 2013

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Annelise de Jager oor wat van vrywilligers verwag word, Bobaasberoepe bespreek die verantwoordelikhede van ʼn persoonlike assistent en ons gesels met die sanger, Quentin Prinsloo.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae