Allegaartjie 3 – Program 60

Burger Meyer van Allegaartjie het 'n draai gaan maak op die stel van die nuwe Afrikaanse rolprent, Mooirivier. Foto: Kaapland Films Facebookblad.

Burger Meyer het ‘n draai gaan maak op die stel van die nuwe Afrikaanse rolprent, Mooirivier. Foto: Kaapland Films Facebookblad.

25 April 2014

In hierdie Allegaartjie praat Jacques Steenkamp verder oor sy boek wat handel oor die Griekwastad-moorde en Burger Meyer maak ʼn draai op die stel van Mooirivier, ʼn nuwe Afrikaanse ensemble rolprent wat pas klaar verfilm is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae