Allegaartjie 3 – Program 61

Afgetrede Generaal Gert Opperman, besturende direkteur van die Erfenisstigting, en Fana Jiyane, hoof uitvoerende beampte van Freedom Park, tydens die ondertekening van die samewerkingooreenkoms. Foto: Esté Meyer Jansen.

28 April 2014

In hierdie Maandag se aflewering van Allegaartjie praat ons vir oulaas oor die wêreld van welsynsorganisasies, Karin Venter vind meer uit oor die beroepsmoontlikhede vir mediese verteenwoordigers in die veld van dieregesondheid en ons doen verslag oor die samewerkingsooreenkoms tussen die Erfenisstigting en Freedom Park.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae