Allegaartjie 3 – Program 62

Luister na hierdie Allegaartjie en staan 'n kans om CD-geskenkpak van 'n R1 000.

Luister na hierdie Allegaartjie en staan ‘n kans om ‘n CD-geskenkpak van ‘n R1 000 te wen deur jou gunsteling weergawe van Mwah! en Elvis se Seun se liedjie, Sandra Prinsloo t e kies.

29 April 2014

In hierdie Allegaartjie bespreek Willem Kitshoff nog ʼn paar vrae rondom tuisonderrig en Mwah! gesels met Burger Meyer oor die nuwe verwerking van hulle gewilde liedjie, Sandra Prinsloo.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae