Allegaartjie 3 – Program 64

Burger Meyer gesels met van die akteurs in die nuwe Afrikaanse rolprent, Die Windpomp.

Burger Meyer gesels met van die akteurs in die nuwe Afrikaanse rolprent, Die Windpomp.

Donderdag 1 Mei 2014

In hierdie Allegaartjie praat Esmarie Prinsloo met Julius Kleynhans oor die 70 renosterhorings wat vroeër die maand gesteel is, ons gesels verder oor cholesterol en Burger Meyer praat met die akteurs van die nuwe Afrikaanse rolprent, Die Windpomp.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae