Allegaartjie 3 – Program 65

Chané Valentine praat oor haar drome en ambisie vir haar sangloopbaan. Foto: Perfect Capture Photography

Chané Valentine praat oor haar drome en ambisie vir haar sangloopbaan. Foto: Perfect Capture Photography

Vrydag 2 Mei 2014

In vandag se Allegaartjie praat ons met Dr Danie Brink van Helpende Hand oor die uitreikaksies in Noordwes, ons gesels met die opkomende sangeres Chané Valentine en kuier op die rooi tapyt by die bekendstelling van die rolprent, Ek Joke Net 2.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae