Allegaartjie 3 – Program 66

Ben Janse van Rensburg van die Vrystaatse Pluimvee Klub bespreek Poolse hoenders.

Ben Janse van Rensburg van die Vrystaatse Pluimvee Klub bespreek Poolse hoenders.

Maandag 5 Mei 2014

In hierdie Maandag se Allegaartjie word daar afgeskop met ʼn nuwe gesprekreeks wat fokus op die gesin, ons bespreek Poolse hoenders en kuier by die sanger, Armandt, oor sy musiekloopbaan tot dusver.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae