Allegaartjie 3 – Program 67

Janine van Niekerk praat oor die gebedsaksie vir vanjaar se verkiesing.

Janine van Niekerk praat oor die gebedsaksie vir vanjaar se verkiesing.

Dinsdag 6 Mei 2014

In vandag se Allegaartjie bring ons vir jou inligting oor ʼn gebedsaksie vir môre se verkiesing en Annelize Brits gesels vir oulaas met Willem Kitshoff van Impak oor tuisonderrig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae