Allegaartjie 3 – Program 69

Ons gesels met Lianie May oor haar nuwe album, Naweeklyfie. Foto: artlink.co.za

Ons gesels met Lianie May oor haar nuwe album, Naweeklyfie. Foto: artlink.co.za

Donderdag 8 Mei 2014

In vandag se Allegaartjie praat ons vir oulaas oor cholesterol en kuier by die sangeres, Lianie May.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae