Podcast: Play in new window

Joshua na die Reën en sy vrou. Die nuweling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf se naam is op almal se lippe nadat sy debuutalbum hom twee Ghoema Musiektoekennings besorg het. Foto: Esté Meyer Jansen.
Vrydag 9 Mei 2014
In hierdie Vrydag se Allegaartjie praat ons met Venessa Schoeman, een van die ambassadeurs vir die Vroue Wat Glo Beweging, oor die organisasie se volgende Inspirasie-uur, en ons kuier saam met Joshua na die Reën wat praat oor sy Ghoema-toekennings.