Allegaartjie 3 – Program 71

Rocco de Villiers gesels oor sy nuutste album, Countrykeys.

Rocco de Villiers gesels oor sy nuutste album, Countrykeys.

Maandag 12 Mei 2014

In vandag se Allegaartjie praat ons oor konflik in die gesin, Ben Janse van Rensburg praat verder oor die voorbereiding vir pluimveeskoue en ons kuier by die klavierkoning, Rocco de Villiers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae