Allegaartjie 3 – Program 73

DJ Ossewa was die eerste Afrikaanse, zefrap-groep. Burger Meyer het met die manne gesels oor hulle nuutste album.

DJ Ossewa was die eerste Afrikaanse, zefrap-groep. Burger Meyer het met die manne gesels oor hulle nuutste album.

Woensdag 14 Mei 2014

In hierdie Allegaartjie vertel ons jou meer van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe se projekte om Suid-Afrika se diverse natuurskoon te bewaar en ons kuier saam met die manne van DJ Ossewa.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.