Allegaartjie 3 – Program 74

Kraanvoëls is die een voëlspesie wat die meeste beïnvloed word deur elektriese infrastruktuur.

Kraanvoëls is die een soort voëlspesie wat die meeste beïnvloed word deur elektriese infrastruktuur.

Donderdag 15 Mei 2014

In vandag se Allegaartjie gesels ons verder oor die Trust vir Bedreigde Natuurlewe se program om elektriese infrastruktuur te beveilig vir voëlspesies, Fanie Cronjé gesels oor die Sarie-tydskrif se Voorbladgesig-kompetisie en Esmarie Prinsloo het meer gaan uitvind oor AfriForum se veldtog om motoriste te waarsku teen Mpumalanga se slaggate.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae