Allegaartjie 3 – Program 75

Luna Paige praat oor haar nuutste album. Foto: Luna Paige Facebookblad.

Luna Paige praat oor haar nuutste album. Foto: Luna Paige Facebookblad.

Vrydag 16 Mei 2014

In hierdie Vrydag-aflewering van Allegaartjie praat ons met Mari Lee, een van Suid-Afrika se top kommunikasie konsultante, en ons kuier by die sangeres, Luna Paige, wat hierdie maand die land deurkruis met die bekendstelling van haar nuutste album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae