Allegaartjie 3 – Program 76

Annelize Brits kyk oor die volgende paar weke na die soort boelies wat 'n mens kry en hoekom kinders boelies word.

Annelize Brits kyk oor die volgende paar weke na die soort boelies wat ‘n mens kry en hoekom kinders boelies word.

Maandag 19 Mei 2014

In hierdie Maandag se Allegaartjie praat ons verder met Nicolien Welthagen, bedryfsielkundige, oor ʼn gesonde gesinslewe en ons begin met ʼn nuwe gesprekreeks wat uitvind hoekom kinders boelies word.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae