Allegaartjie 3 – Program 77

Bobby van Jaarsveld ondersteun Tekkie Tax. Annelise de Jager verduidelik hoe jy die fondsinsamelingsdag kan ondersteun.

Bobby van Jaarsveld ondersteun Tekkie Tax. Annelise de Jager verduidelik hoe jy die fondsinsamelingsdag kan ondersteun.

Dinsdag 20 Mei 2014

In vandag se Allegaartjie praat ons oor die Tekkie Tax fondsinsamelingsdag, ons gesels met Pieter Oosthuizen van die Genootskap vir die Handhawing vir Afrikaans en kuier by Retief Burger.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae