Allegaartjie 3 – Program 78

Marisa Haasbroek se eerste jeugroman beloof om 'n heerlike leeservaring te wees, wat vir tieners wys dat drome nog waar kan word. Foto: Lapa-uitgewers se Facebookblad.

Marisa Haasbroek se eerste jeugroman beloof om ‘n heerlike leeservaring te wees, wat vir tieners wys dat drome nog waar kan word. Foto: Lapa-uitgewers se Facebookblad.

Woensdag 21 Mei 2014

In hierdie Allegaartjie praat Marisa Haasbroek oor haar moderne sprokie, Iewers Vlieg Daar Fairy Dust, Ds. Elza Meyer vertel ons van die volgende Dieper-konferensie en ons kuier verder saam met Retief Burger.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae