Podcast: Play in new window

Marisa Haasbroek se eerste jeugroman beloof om ‘n heerlike leeservaring te wees, wat vir tieners wys dat drome nog waar kan word. Foto: Lapa-uitgewers se Facebookblad.
Woensdag 21 Mei 2014
In hierdie Allegaartjie praat Marisa Haasbroek oor haar moderne sprokie, Iewers Vlieg Daar Fairy Dust, Ds. Elza Meyer vertel ons van die volgende Dieper-konferensie en ons kuier verder saam met Retief Burger.