Allegaartjie 3 – Program 79

Adam Tas praat oor sy nuwe album, Want jy is Boer. Foto: adamtas.co.za

Adam Tas praat oor sy nuwe album, Want jy is Boer. Foto: adamtas.co.za

Donderdag 22 Mei 2014

In vandag se Allegaartjie vind ons meer uit oor die waterkwessies in Petrus Steyn, ons vertel jou meer van die nuwe JAM-musiekprogram in KykNet en Adam Tas kuier in ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae