Allegaartjie 3 – Program 8

Woensdag 12 Februarie 2014

Jaycee Crause het  'n draai in die Allegaartjie-ateljee kom maak.

Jaycee Crause het
‘n draai in die Allegaartjie-ateljee kom maak.

In vandag se program gesels ons met Theo Kemp oor die KKNK se 20e bestaansjaar, ons vertel jou meer van die smARTIES-teaterbeweging en kuier saam met die sanger, JayCee Crause.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae