Allegaartjie 3 – Program 80

Die skrywer en filosoof, Johann Rossouw, praat vanuit Bloemfontein oor sy boek, Verwoerdburg.

Die skrywer en filosoof, Johann Rossouw, praat vanuit Bloemfontein oor sy boek, Verwoerdburg.

Vrydag 23 Mei 2014

In hierdie Vrydag se aflewering van Allegaartjie praat ons verder met Mari Lee oor kommunikasie en gesels met die skrywer en filosoof, Johann Rossouw, oor sy nuutste boek, Verwoerdburg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae