Allegaartjie 3 – Program 82

Wicus van der Merwe se nuwe album, Popster, lewer op 'n slim manier kommentaar op Suid-Afrikaners se leefwêreld.

Wicus van der Merwe se nuwe album, Popster, lewer op ‘n slim manier kommentaar op Suid-Afrikaners se leefwêreld.

Dinsdag 27 Mei 2014

In hierdie Allegaartjie werp ons weereens die kollig op die situasie in Platinumgordel waar Helpende Hand verskeie uitreikaksies het en ons gesels met Wicus van der Merwe wat ons meer vertel van sy nuutste album, Popster.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae