Allegaartjie 3 – Program 83

Jopie Maasden, van die Maragon-skolegroep, praat oor die gebruik van tegnologie in die klaskamer. Foto: Argief.

Jopie Maasden, van die Maragon-skolegroep, praat oor die gebruik van tegnologie in die klaskamer. Foto: Argief.

Woensdag 28 Mei 2014

In vandag se Allegaartjie vertel Ds. Elza Meyer ons meer van ʼn toer na Israel wat in Oktober plaasvind en ons gesels oor tegnologie in die klaskamer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae