
Dowwe Dolla se nuwe verhoogproduksie, Dowwe Dolla Betaal Belasting, sal ook by vanjaar se Innibos-fees te sien wees. Foto: innibos.co.za
Donderdag 29 Mei 2014
In hierdie Allegaartjie doen ons verslag oor die jaarlikse SAW-gedenkdiens wat Sondag by die Voortrekkermonument plaasgevind het, en kuier saam met Dowwe Dolla wat ons alles van haar nuwe verhoogproduksie vertel.