Allegaartjie 3 – Program 9

Les van Dyk bespreek die tendense in digitale media. Foto: lawfuel.com

Les van Dyk bespreek die tendense in digitale media. Foto: lawfuel.com

Donderdag 13 Februarie 2014

In hierdie Allegaartjie fokus ons op gesondheid met ʼn insetsel oor aanvullings vir magnesium, ons vertel jou ook meer van die Christelike Afhanklikheidsdiens en gesels met Les van Dyk oor die tendense in digitale media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae