Allegaartjie 3

In vandag se Allegaartjie gee ons vir jou ʼn paar interessante wenke vir ʼn gesonder leefstyl. Die skrywer Leon van Nierop kom gesels met ons oor Lapa Uitgewers se hoofkarakter-soektog en ons ontmoet ook die wenners. Sunette Bridges vertel ons van haar eerste vollengte Afrikaanse album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae