Allegaartjie 4

In hierdie Allegaartjie skop ons af met ‘n storie oor die dierekliniek van die Suid-Afrikaanse Veeartsenyvereniging (SAVV) en die goeie werk wat hulle doen. Dan gesels ons bietjie familiegeskiedenis met die navorser Isabel Groesbeek en ons vind uit wat van die televisie-karaktertjie, Moemin, geword het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae