Allegaartjie 5

In vandag se Allegaartjie gesels ons met Theunis van Staden wat ʼn herdenkingsrit met vier perde vanaf die Voortrekkermonument tot by die Bloedrivier-erfenisterrein beplan. Die resensent Leon van Nierop kom gesels met ons oor die opbloei in die Afrikaanse filmbedryf en ons maak ‘n draai by Theuns Jordaan wat ons meer oor liedjieskryf gaan vertel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae